Quantcast
Channel: Koeke / Cakes
Browsing latest articles
Browse All 854 View Live

KOFFIE EN PIESANG KOEK

KOFFIE EN PIESANG KOEK 125 ml (1/2 koppie) olie 375 ml (1 1/2 koppie) strooisuiker 4 eiers 5 ml (1 teelepel) vanielje 500 ml (2 koppie) koekmeel 2,5 ml (1/2 teelepel) bakpoeier Knippie sout 2,5 ml (1/2...

View Article


WORTELKOEK MET BRUISMEEL

WORTELKOEK MET BRUISMEEL 4 eiers 500 ml suiker (ek het helfte gebruik) 250 ml olie 625 ml bruismeel (ek het koekmeel gebruik met 4 teelepels bakpoeier) 5 ml koeksoda 5 ml kaneel 1 ml sout 750 ml...

View Article


MOIST CHOCOLATE CAKE – GLUTEN FREE OPTION

MOIST CHOCOLATE CAKE – GLUTEN FREE OPTION 8 inch pan. 1.5 cups cake flour 1 cup sugar 1/3 cup cocoa 1 teaspoon baking soda ½ teaspoon salt (I add a bit more) 1 tablespoon apple cider vinegar ½ cup...

View Article

SPESIALE GRANADILLAKOEK

SPESIALE GRANADILLAKOEK KOEK 250 g margarien 375 ml strooisuiker 4 groot eiers 750 ml koekmeel 25 ml bakpoeier 1 x 115 g (blikkie) granadillamoes 125 ml grenadellasap 250 ml drinkbare grenadellajogurt...

View Article

RYK SJOKOLADEKOEK

RYK SJOKOLADEKOEK Sjokoladekoek – Ryk en romerig My vriendin Salomé het eendag hierdie koek by die werk geëet en die resep in die hande gekry. Dit is ‘n maklike koek wat nie baie skottelgoed maak nie...

View Article


TIENKIE SPONSKOEK

TIENKIE SPONSKOEK 4 eiers, wit en geel geskei 1 koppie suiker 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier ½ teelepel sout 1 koppie melk ⅓ koppie olie Klits die eierwit lekker styf en net voor dit punterig...

View Article

WARM WATER SPUNGE CAKE – CUPCAKES

WARM WATER SPUNGE CAKE – CUPCAKES 3 large eggs 280 ml sugar 3 1/2 teaspoon baking powder 375 ml flour 3 tablespoons butter 200 ml water Beat eggs and sugar until white and fluffy. Fold in flour....

View Article

GREAT SUCCESS SWISS ROLL

GREAT SUCCESS SWISS ROLL 4 eggs (seperated) 50 ml ice cold water 5 ml vanilla essence 5 ml baking powder 250 ml castor sugar 150 ml apricot jam 250 ml cake flour ¼ teaspoon salt ¼ teaspoon cream of...

View Article


RANDKOEK GEMMER- EN SJOKOLADEVULSEL

RANDKOEK GEMMER- EN SJOKOLADEVULSEL Twee heerlike flan vulsels. GEMMERVULSEL 1 kopppie water ¾ koppie suiker stukkie botter 1 gelyke eetlepel vlapoeier 1 teelepel gemmer Kook die water en suiker saam....

View Article


ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE

ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE ‘n knippie kaneel ½ koppie room geklits 2 koppie ultramel vla 2 eetlepels gelatien gespons in 3 eetlepels water Kors van koekies Vulsel: Klits kaneel en helfte van die room...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 854 View Live